Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorwoord
voorwoord [boodskap #137150] Ma, 05 Julie 2021 14:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18828
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorwoord
Afbreking: voor•woord
Samestelling: voor + woord


Selfstandige naamwoord: voorwoord
Meervoud: voorwoorde
Verkleinwoord: voorwoordjie
Meervoud van verkleining: voorwoordjies

Betekenis:
• Inleidende gedeelte wat die inhoud van 'n boek of ander dokument voorafgaan.

Gebruik:
• In die voorwoord verduidelik die outeur die doel van die publikasie en die werkswyse wat hy gevolg het.

Sinoniem:
• aanhef
• begin
• inleiding
• proloog
• voorberig
• voorrede

Antoniem:
• slotwoord

Afkorting:
• voorw.

Vertaling:
Engels: foreword, preface, introduction
Nederlands: voorwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opbrengs
Volgende onderwerp: afbrekend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 11:22:39 MGT 2024