Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luislang
luislang [boodskap #137140] So, 04 Julie 2021 10:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18830
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Luislang.
'n Luislang.
luislang
Afbreking: lui•slang
Samestelling: lui + slang


Selfstandige naamwoord: luislang
Meervoud: luislange
Verkleinwoord: luislangetjie
Meervoud van verkleining: luislangetjies

Betekenis:
• 'n Groot, nie-giftige slang wat sy prooi doodwurg en dan insluk.

Gebruik:
• Ondanks sy grootte en krag hou die luislang geen gevaar vir die mens in nie.

Vertaling:
Engels: python
Nederlands: python

Nota:
• Vroeër is "boa" en "luislang" as sinonieme beskou, maar 'n luislange eiers lê terwyl 'n boa lewend die lewe skenk.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loseerder
Volgende onderwerp: dromerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 11:59:41 MGT 2024