Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loseer
loseer [boodskap #137138] So, 04 Julie 2021 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loseer
Afbreking: lo•seer


Werkwoord: loseer
Verlede tyd: het geloseer

Betekenis:
• Om teen betaling by 'n plek te woon.

Gebruik:
• Skoolkinders wat ver van die huis af is kan in die koshuis loseer.

Spreekwoord:
• Op regeringskoste loseer. [In die tronk sit.]

Sinoniem:
• inwoon
• oornag
• tuisgaan

Verwant:
• loseerder
• loseergas
• losiesgeld
• loseerkamer
• losies

Vertaling:
Engels: to stay, board, lodge
Nederlands: logeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekommernis
Volgende onderwerp: loseerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 16:38:44 MGT 2024