Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekommernis
bekommernis [boodskap #137137] So, 04 Julie 2021 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekommernis
Afbreking: be•kom•mer•nis
Samestelling: bekommer + -nis


Selfstandige naamwoord: bekommernis
Meervoud: bekommernisse
Verkleinwoord: bekommernissie
Meervoud van verkleining: bekommernissies

Betekenis:
• Iets wat 'n mens bekommer.

Gebruik:
• Geen bekommernis is té groot of té klein om aan God oor te laat nie.

Sinoniem:
• angs
• besorgdheid
• gemoedstryd
• kwelling
• kommer
• ongemak
• onrustigheid
• onsekerheid
• ontsteltenis
• sorg
• verontrusting

Vertaling:
Engels: concern, anxiety, distress
Nederlands: bekommernis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skynbaar
Volgende onderwerp: loseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 05:45:27 MGT 2024