Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » galaktiet
galaktiet [boodskap #137128] Sa, 03 Julie 2021 15:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
galaktiet
Afbreking: ga•lak•tiet


Selfstandige naamwoord: galaktiet
Meervoud: galaktiete

Betekenis:
• 'n Sintetiese kunsstof, geproduseer deur die interaksie van kaseïen en formaldehied.

Gebruik:
• In 1913 is dertig miljoen liter melk in Duitsland alleen gebruik om galaktiet te produseer.

Sinoniem:
• kunshoring
• melkjaspis
• melksteen

Vertaling:
Engels: galalith
Nederlands: galactiet, galaliet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versoeking
Volgende onderwerp: gekskeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 11:50:33 MGT 2024