Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versoeking
versoeking [boodskap #137127] Sa, 03 Julie 2021 13:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versoeking
Afbreking: ver•soe•king


Selfstandige naamwoord: versoeking
Meervoud: versoekinge, versoekings
Verkleinwoord: versoekinkie
Meervoud van verkleining: versoekinkies

Betekenis:
• Die aantrekkingskrag van iets wat 'n mens nie regtig wil hê of wil doen nie.

Gebruik:
• En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. [Matteus 6:13]

Sinoniem:
• aantrekking
• aantrekkingskrag
• bekoring
• beproewing
• drang
• hunkering
• lokmiddel
• lokroep
• temptasie
• trekpleister
• verlange
• verleiding
• verlokking

Vertaling:
Engels: temptation, enticement, charm
Nederlands: verzoeking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sperm
Volgende onderwerp: galaktiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:48:57 MGT 2024