Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sperm
sperm [boodskap #137126] Sa, 03 Julie 2021 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sperm
Afbreking: sperm


Selfstandige naamwoord: sperm
Meervoud: sperma, sperme, sperms
Verkleinwoord: sperpie
Meervoud van verkleining: spermpies

Betekenis:
• 'n Manlike geslagsel of gameet wat met 'n vroulike eier kan verbind om nuwe lewe te vorm.

Gebruik:
• Sodra die eerste sperm by die eiersel uitkom, versmelt hulle membrane en 'n chemiese verandering vind plaas om te keer dat nog sperma die eiersel binnedring.

Sinoniem:
• spermatosoön

Afgelei:
• spermbank
• spermdoder
• spermsel
• spermtelling

Vertaling:
Engels: sperm, seed
Nederlands: zaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chauvinis
Volgende onderwerp: versoeking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:15:46 MGT 2024