Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Jupiter
Jupiter [boodskap #137115] Vr, 02 Julie 2021 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die planeet Jupiter.
Die planeet Jupiter.
Jupiter
Afbreking: Ju•pi•ter


Selfstandige naamwoord: Jupiter
Meervoud:

Betekenis:
• Die vyfde planeet vanaf die Son, tussen Mars en Saturnus, die grootste planeet in ons sonnestelsel.
• (mitologie) Romeinse oppergod en die god van die lug en donderweer.

Gebruik:
• Omdat Jupiter net uit gasse bestaan het dit nie 'n vaste oppervlakte nie.
• Die Romeine het Jupiter as die Latynse eweknie van die Griekse god Zeus beskou.

Hiperoniem:
• gasreus

Vertaling:
Engels: Jupiter
Nederlands: Jupiter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondankbaar
Volgende onderwerp: Saturnus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 02:27:49 MGT 2024