Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Venus
Venus [boodskap #137111] Vr, 02 Julie 2021 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die planeet Venus.
Die planeet Venus.
Venus
Afbreking: Ve•nus


Selfstandige naamwoord: Venus
Meervoud:

Betekenis:
• Die tweede planeet vanaf die Son, tussen Mercurius en die Aarde.
• (mitologie) Die Romeinse godin van liefde en skoonheid.

Gebruik:
• Naas die maan is Venus die helderste voorwerp in die naghemel.
Venus was die moeder van die Romeinse volk deur haar seun, Aeneas, wat die val van Troje oorleef en na Italië gevlug het.

Sinoniem:
• aandster
• môrester
• oggendster

Hiperoniem:
• aardplaneet

Vertaling:
Engels: Venus
Nederlands: Venus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mercurius
Volgende onderwerp: Mars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 04:51:16 MGT 2024