Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruggraatloos
ruggraatloos [boodskap #137105] Do, 01 Julie 2021 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruggraatloos
Afbreking: rug•graat•loos
Samestelling: ruggraat + -loos


Byvoeglike naamwoord: ruggraatloos
Attributief: ruggraatlose

Betekenis:
• Sonder 'n ruggraat/werwelkolom.
• (figuurlik) Sonder moed en deursettingsvermoë.

Gebruik:
• 'n Wurm is 'n ruggraatlose dier.
• Is die president ruggraatloos of is sy hande bloot afgekap?

Sinoniem:
• beginselloos
• futloos
• invertebraat
• lafhartig
• lamlendig
• karakterloos
• papbroekig
• slap

Vertaling:
Engels: spineless
Nederlands: ruggengraatloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stamwoord
Volgende onderwerp: krenkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:54:28 MGT 2024