Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kuipergordel
Kuipergordel [boodskap #137091] Wo, 30 Junie 2021 10:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kuipergordel
Afbreking: Kui•per•gor•del
Samestelling: Kuiper + gordel


Selfstandige naamwoord: Kuipergordel
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gordel van komeetagtige voorwerpe vanaf Neptunus op 30 astronomiese eenhede (AE) tot ongeveer 50 AE van die Son.

Gebruik:
• Die Kuipergordel is soortgelyk aan die asteroïdegordel, maar aansienlik groter.

Sinoniem:
• Edgeworth-Kuipergordel

Vertaling:
Engels: Kuiper belt
Nederlands: Kuipergordel

Nota:
• Genoem na die Nederlands-Amerikaanse sterrekundige Gerard Kuiper.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplê
Volgende onderwerp: asteroïdegordel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:39:05 MGT 2024