Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oortwolk
Oortwolk [boodskap #137088] Di, 29 Junie 2021 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oortwolk
Afbreking: Oort•wolk
Samestelling: Oort + wolk


Selfstandige naamwoord: Oortwolk
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sferiese wolk met talle komeetagtige voorwerpe, rofweg 50 000 AE of 1 ligjaar van die Son af.

Gebruik:
• Hoewel die Oortwolk nog nie direk waargeneem is nie, glo sterrekundiges dat dit die bron is van baie van die komete wat die binneste Sonnestelsel binnekom.

Sinoniem:
• Öpik-Oortwolk

Vertaling:
Engels: Oort Cloud
Nederlands: Oortwolk

Nota:
• Vernoem na die Nederlandse sterrekundige Jan Oort en die Estiese sterrekundige Ernst Öpik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkyk
Volgende onderwerp: bros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:36:28 MGT 2024