Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bate
bate [boodskap #137081] Di, 29 Junie 2021 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bate
Afbreking: ba•te


Selfstandige naamwoord: bate
Meervoud: bates
Verkleinwoord: batetjie
Meervoud van verkleining: batetjies

Betekenis:
• Iets met 'n gunstige effek (wat voordeel bring).
• (rekenkunde) Die geld wat vir iets ontvang is, of nog ontvang moet word.

Gebruik:
• Sy is 'n harde werker en 'n bate vir die maatskappy.
• Die bates word op die kredietkant ingeskryf.

Spreekwoord:
• Ten bate van. [Vir die nut of voordeel van.]

Sinoniem:
• aanwins
• belang
• kapitaal
• nut
• rykdom
• verdienste
• voordeel
• welvaart

Antoniem:
• las

Afgelei:
• bateitem
• batewaarde
• bedryfsbate
• nie-bedryfsbate

Vertaling:
Engels: asset, benefit
Nederlands: baat, bate

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koerier
Volgende onderwerp: betaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 06:39:12 MGT 2024