Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydvak
tydvak [boodskap #137074] Ma, 28 Junie 2021 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydvak
Afbreking: tyd•vak
Samestelling: tyd + vak


Selfstandige naamwoord: tydvak
Meervoud: tydvakke
Verkleinwoord: tydvakkie
Meervoud van verkleining: tydvakkies

Betekenis:
• 'n Afgebakende periode in die chronologiese verloop van tyd wat vir die een of ander rede belangrik is.

Gebruik:
• Die prehistoriese tydvak word in die Steentydperk en Ystertydperk verdeel.

Sinoniem:
• epog
• era
• fase
• periode
• sperperiode
• stadium
• tydsgewrig
• tydinterval
• tydperk
• tydsiklus
• tydskaal

Hiponiem:
• eeu
• middeleeue
• negentigerjare

Vertaling:
Engels: period, epoch, era, age
Nederlands: tijdvak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalk
Volgende onderwerp: regmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:26:50 MGT 2024