Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkluim
verkluim [boodskap #137065] So, 27 Junie 2021 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkluim
Afbreking: ver•kluim


Werkwoord: verkluim
Verlede tyd: het verkluim
Teenwoordige deelwoord: verkluimde

Betekenis:
• Om styf te word van koue.
• Om te sterf van koue.

Gebruik:
• Dis was so koud, ons het byna verkluim.
• Baie lammers het deur die nag verkluim.

Afgelei:
• verkluimerig
• verkluiming

Vertaling:
Engels: to be numb with cold; to freeze to death
Nederlands: verkleumen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwartier
Volgende onderwerp: oulaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:20:13 MGT 2024