Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlegging
oorlegging [boodskap #137061] So, 27 Junie 2021 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlegging
Afbreking: oor•leg•ging
Samestelling: oorleg + -ging


Selfstandige naamwoord: oorlegging
Meervoud: oorlegginge, oorleggings

Betekenis:
• Dit handeling van oorlê (bo-op mekaar plaas) of dit wat oorgelê is.
• Die handeling of resultaat van oorleg (bespreking en oorweging).

Gebruik:
• Die kaart toon die oorlegging van kontoere, plantegroei, paaie en kraglyne.
• Die oorlegging sal skriftelik by die parlement ingedien word.

Sinoniem:
• oorvleueling
• superponering
• deliberasie
• konsiderasie
• oorweging
• voorlegging

Vertaling:
Engels: overlay; submission
Nederlands: superpositie; inzending

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugverkoeler
Volgende onderwerp: koffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 15:17:23 MGT 2024