Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugverkoeler
lugverkoeler [boodskap #137060] So, 27 Junie 2021 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugverkoeler
Afbreking: lug•ver•koe•ler
Samestelling: lug + verkoeler


Selfstandige naamwoord: lugverkoeler
Meervoud: lugverkoelers
Verkleinwoord: lugverkoelertjie
Meervoud van verkleining: lugverkoelertjies

Betekenis:
• 'n Toestel wat die lug kouer maak, gewoonlik deur die verdamping van water.

Gebruik:
• 'n Lugverkoeler kan die temperatuur in 'n kamer met ongeveer 3°C afbring, terwyl 'n lugversorger die temperatuur met soveel as 10°C kan afbring.

Sinoniem:
• lugkoeler

Verwant:
• lugkoeling
• lugversorging

Vertaling:
Engels: air cooler
Nederlands: luchtverfrisser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugreëling
Volgende onderwerp: oorlegging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:31:09 MGT 2024