Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugreëling
lugreëling [boodskap #137059] So, 27 Junie 2021 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugreëling
Afbreking: lug•re•ë•ling
Samestelling: lug + reëling


Selfstandige naamwoord: lugreëling
Meervoud: lugreëlings
Verkleinwoord: lugreëlinkie
Meervoud van verkleining: lugreëlinkies

Betekenis:
• Die regulering van die lug se temperatuur en vogtigheid in 'n leefruimte, of 'n toestel wat dit doen.

Gebruik:
• As u in die somer na die Krugerwildtuin gaan, vra vir 'n rondawel met lugreëling.

Sinoniem:
• lugkondisionering
• lugreëlaar
• lugverkoeling
• lugversorger
• lugversorging

Vertaling:
Engels: air conditioning
Nederlands: luchtregeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natterig
Volgende onderwerp: lugverkoeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:11:02 MGT 2024