Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oktaaf
oktaaf [boodskap #137055] Sa, 26 Junie 2021 16:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oktaaf.
'n Oktaaf.
oktaaf
Afbreking: ok•taaf


Selfstandige naamwoord: oktaaf
Meervoud: oktawe
Verkleinwoord: oktaafie
Meervoud van verkleining: oktaafies

Betekenis:
• (letterkunde) 'n Gedig met agt versreëls.
• (musiek) Die omvang van agt tone, of die agtste toon van die grondtoon af.

Gebruik:
• 'n Oktaaf bestaan gewoonlik uit twee kwatryne.
Do is die eerste en die agtste musieknoot van die oktaaf.

Afgelei:
• oktaaffluitjie
• oktaafformaat

Afkorting:
• okt.

Vertaling:
Engels: octave
Nederlands: octaaf

Nota:
• Van Latyn, octavus, "agtste".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarborg
Volgende onderwerp: kettery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:35:35 MGT 2024