Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wyle
wyle [boodskap #137052] Sa, 26 Junie 2021 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wyle
Afbreking: wy•le


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: wyle

Betekenis:
• Wat intussen oorlede is.

Gebruik:
• Vanderbijlpark is na wyle dr. H.J. van der Bijl vernoem.

Sinoniem:
• afgestorwe
• heengegane
• ontslape
• oorle
• oorlede

Vertaling:
Engels: late, deceased
Nederlands: wijlen


Selfstandige naamwoord: wyle
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kort tydsperiode.

Gebruik:
• Dit gaan 'n wyle langer neem as wat ons aanvanklik gedink het.

Sinoniem:
• interval
• oomblik
• oponthoud
• pouse
• rukkie
• tydjie

Vertaling:
Engels: moment
Nederlands: wijle

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toornig
Volgende onderwerp: foto-album
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:09:49 MGT 2024