Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toornig
toornig [boodskap #137051] Vr, 25 Junie 2021 20:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18828
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toornig
Afbreking: toor•nig
Samestelling: toorn + -ig


Byvoeglike naamwoord: toornig
Vergrotende trap: toorniger
Oortreffende trap: toornigste
Attributief: toornige

Betekenis:
• Wat erg omgekrap en woedend kwaad is.

Gebruik:
• Ontferm U weer oor ons, o God, ons Verlosser, moet tog nie langer op ons toornig wees nie! [Psalms 85:5]

Sinoniem:
• briesend
• humeurig
• kwaad
• omgekrap
• opvlieënd
• vurig
• woedend

Afgelei:
• toornigheid

Vertaling:
Engels: angry, wrathful
Nederlands: toornig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versoen
Volgende onderwerp: wyle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 10:52:33 MGT 2024