Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontwrig
ontwrig [boodskap #137044] Vr, 25 Junie 2021 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18813
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontwrig
Afbreking: ont•wrig
Samestelling: ont- + wrig


Werkwoord: ontwrig
Verlede tyd: het ontwrig
Teenwoordige deelwoord: ontwrigte

Betekenis:
• Om 'n gewrig uit lit uit te ruk.
• (figuurlik) Om iets wat werk te belemmer; lam te lê.

Gebruik:
• Met die val het sy haar skouer ontwrig.
• Die betogers ontwrig dienslewering.

Sinoniem:
• lamlê
• pootjie
• verhinder
• verwring

Afgelei:
• ontwrigting

Vertaling:
Engels: to dislocate, disjoint; disrupt
Nederlands: ontwrig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemaksone
Volgende onderwerp: keerpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:20:04 MGT 2024