Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opskiet
opskiet [boodskap #137041] Vr, 25 Junie 2021 12:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opskiet
Afbreking: op•skiet
Samestelling: op + skiet


Werkwoord: skiet op, opskiet
Verlede tyd: het opgeskiet

Betekenis:
• Om vinnig boontoe te beweeg.
• Begin groei; opkom; ontkiem.

Gebruik:
• Wie eerste afskop sal met die opskiet van 'n munt bepaal word.
• Die eerste lote het in die lente begin opskiet.

Vergelyking:
Opskiet soos paddastoele.

Vertaling:
Engels: to shoot up, blast off; to sprout
Nederlands: opschieten; ontkiemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerslaan
Volgende onderwerp: stink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:29:01 MGT 2024