Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanteel
aanteel [boodskap #137039] Vr, 25 Junie 2021 11:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18625
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanteel
Afbreking: aan•teel
Samestelling: aan + teel


Werkwoord: teel aan, aanteel
Verlede tyd: het aangeteel

Betekenis:
• Om deur teling te vermeerder.

Gebruik:
• Hase kan baie vinnig aanteel.

Vergelyking:
Aanteel soos konyne.

Sinoniem:
• aankweek
• aanwas
• vermeerder
• voortplant

Afgelei:
• aanteelbees
• aanteelbok
• aanteelkamp
• aanteelkoei
• aanteelmerrie
• aanteelooi
• aanteelvee

Verwant:
• aanteling

Vertaling:
Engels: to breed, increase
Nederlands: aantelen


Selfstandige naamwoord: aanteel
Meervoud:

Betekenis:
• Dit wat aangeteel is.

Gebruik:
• Die boer het die aanteel verkoop.

Vertaling:
Engels: breed
Nederlands: aanteelt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steeks
Volgende onderwerp: neerslaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:28:24 MGT 2024