Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hees
hees [boodskap #137036] Vr, 25 Junie 2021 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hees
Afbreking: hees


Byvoeglike naamwoord: hees
Vergrotende trap: heser
Oortreffende trap: heesste
Attributief: hees

Betekenis:
• Met 'n stem wat nie helder is nie (meestal omdat die keel seer is).

Gebruik:
• Die dirigente het hulle stemme hees geskree.

Vergelyking:
• so hees soos 'n makou

Sinoniem:
• aamborstig
• asmaties
• hoeserig
• hygend
• kortasemig
• roggelend
• rou
• skor

Afgelei:
• heserig
• heesheid

Vertaling:
Engels: hoarse, husky
Nederlands: hees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arbeidsbeheer
Volgende onderwerp: koppig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:16:08 MGT 2024