Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hartsnaar
hartsnaar [boodskap #137032] Vr, 25 Junie 2021 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hartsnaar
Afbreking: hart•snaar
Samestelling: hart + snaar


Selfstandige naamwoord: hartsnaar
Meervoud: hartsnare
Verkleinwoord: hartsnaartjie
Meervoud van verkleining: hartsnaartjies

Betekenis:
• Iets wat 'n mens emosioneel diep tref/roer.

Gebruik:
• Die pragtige gedig het al menige hartsnaar geroer.

Vertaling:
Engels: heartstring
Nederlands: hartenkoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bladgroen
Volgende onderwerp: trekarbeider
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:07:54 MGT 2024