Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suurdeeg
suurdeeg [boodskap #137030] Do, 24 Junie 2021 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18842
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suurdeeg
Afbreking: suur•deeg
Samestelling: suur + deeg


Selfstandige naamwoord: suurdeeg
Meervoud:

Betekenis:
• Versuurde deeg wat as rysmiddel gebruik word.

Gebruik:
• Gooi die suurdeeg by die meelmengsel sodra dit borrels maak.

Sinoniem:
• gis

Afgelei:
• aartappelsuurdeeg
• suurdeegagtig
• suurdeegbrood
• suurdeegekstrak
• suurdeegkoekie
• suurdeegplantjie
• suurdeegprodukte
• suurdeegtert

Vertaling:
Engels: sourdough, yeast
Nederlands: zuurdeeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbetroubaar
Volgende onderwerp: bladgroen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 11:26:24 MGT 2024