Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemoei
bemoei [boodskap #137022] Do, 24 Junie 2021 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemoei
Afbreking: be•moei


Werkwoord: bemoei
Verlede tyd: het bemoei

Betekenis:
• Om by sake betrokke te raak, veral waar dit ongevraag is.

Gebruik:
Bemoei jou eerder met jou eie sake.

Sinoniem:
• ingryp
• inmeng

Afgelei:
• bemoeial
• bemoeienis
• bemoeiing
• bemoeisiek
• bemoeisug

Vertaling:
Engels: to interfere in, meddle with
Nederlands: bemoeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opposisie
Volgende onderwerp: kyker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:07:07 MGT 2024