Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontsteltenis
ontsteltenis [boodskap #137020] Do, 24 Junie 2021 10:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontsteltenis
Afbreking: ont•stel•te•nis


Selfstandige naamwoord: ontsteltenis
Meervoud: ontsteltenisse
Verkleinwoord: ontsteltenissie
Meervoud van verkleining: ontsteltenissies

Betekenis:
• Toestand van groot skrik, verwarring of paniek.

Gebruik:
• By die betaalpunt vind ek tot my ontsteltenis dat my beursie weg is.

Sinoniem:
• agitasie
• bekommernis
• ergernis
• kwelling
• misnoeë
• mismoedigheid
• moedeloosheid
• ontevredenheid
• ontmoediging
• ontstemming
• skok
• verbasing
• verwarring

Vertaling:
Engels: dismay, agitation, disturbance, confusion, shock, consternation
Nederlands: ontsteltenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kondensasie
Volgende onderwerp: opposisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:13:55 MGT 2024