Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smelting
smelting [boodskap #137018] Do, 24 Junie 2021 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18794
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die smelting van Arktiese ys.
Die smelting van Arktiese ys.
smelting
Afbreking: smel•ting
Samestelling: smelt + -ing


Selfstandige naamwoord: smelting
Meervoud: smeltinge, smeltings
Verkleinwoord: smeltinkie
Meervoud van verkleining: smeltinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van smelt.

Gebruik:
• Die smelting van die pole sal die seevlak dramaties laat styg.

Afgelei:
• insmelting
• kernsmelting
• samesmelting
• uitsmelting
• versmelting
• wegsmelting

Verwant:
• smelter

Vertaling:
Engels: melting, liquefaction
Nederlands: smelting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abses
Volgende onderwerp: kondensasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 22:00:05 MGT 2024