Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abses
abses [boodskap #137017] Do, 24 Junie 2021 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Abses.
'n Abses.
abses
Afbreking: ab•ses


Selfstandige naamwoord: abses
Meervoud: absesse
Verkleinwoord: absessie
Meervoud van verkleining: absessies

Betekenis:
• 'n Ophoping van etter in die liggaam wat swelling of 'n onnatuurlike holte vorm.

Gebruik:
• 'n Eksterne abses vorm dikwels as gevolg van 'n velinfeksie.

Sinoniem:
• ettersak
• ettersweer
• ontsteking
• pitsweer
• sweer
• verswering

Afgelei:
• tandabses
• velabses

Vertaling:
Engels: abscess, ulcer
Nederlands: abces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betower
Volgende onderwerp: smelting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:48:35 MGT 2024