Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stontol
stontol [boodskap #137011] Wo, 23 Junie 2021 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stontol
Afbreking: ston•tol


Selfstandige naamwoord: stontol
Meervoud: stontolle

Betekenis:
• Musiekinstrument van die Zoeloes, 'n boog met een snaar.

Gebruik:
• Die man bespeel die stontol.

Wisselvorm:
• stonthol

Vertaling:
Zoeloe: isithontolo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwater
Volgende onderwerp: koeplet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:48:55 MGT 2024