Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogheelkunde
oogheelkunde [boodskap #137005] Wo, 23 Junie 2021 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogheelkunde
Afbreking: oog•heel•kun•de
Samestelling: oog + heelkunde


Selfstandige naamwoord: oogheelkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Leer en heelkunde van siektes en afwykings van die oog.

Gebruik:
• Ondanks vooruitgang in die oogheelkunde is die einde van blindheid nog lank nie in sig nie.

Sinoniem:
• oogsiekteleer
• oftalmologie

Afgelei:
• oogheelkundig
• oogheelkundige

Vertaling:
Engels: ophthalmology
Nederlands: oogheelkunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moraliteit
Volgende onderwerp: weergalm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:24:26 MGT 2024