Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moraliteit
moraliteit [boodskap #137004] Wo, 23 Junie 2021 09:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moraliteit
Afbreking: mo•ra•li•teit


Selfstandige naamwoord: moraliteit
Meervoud: moraliteite

Betekenis:
• Die vermoeë om tussen goed en sleg, asook tussen reg en verkeerd te kan onderskei.

Gebruik:
• Sy is bekommerd oor die moraliteit van die jeug.

Sinoniem:
• sedelikheid

Antoniem:
• immoraliteit

Afgelei:
• moraliteitsbewussyn
• moraliteitskrisis

Verwant:
• moraal
• moralisties

Vertaling:
Engels: morality
Nederlands: moraliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watwou
Volgende onderwerp: oogheelkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:43:53 MGT 2024