Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watwou
watwou [boodskap #137003] Wo, 23 Junie 2021 09:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18834
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
watwou
Afbreking: wat•wou
Samestelling: wat + wou


Tussenwerpsel: watwou

Betekenis:
• (informeel) Uitroep van ongeloof of afwysing; daar is nie 'n kans nie; onder geen omstandighede!

Gebruik:
• Ophou Afrikaans praat? Watwou!

Wisselvorm:
• watwo

Vertaling:
Engels: no chance!
Nederlands: er is geen kans!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skynheilig
Volgende onderwerp: moraliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 07:45:45 MGT 2024