Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » argeologie
argeologie [boodskap #136996] Wo, 23 Junie 2021 07:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou Roomse teater in Alexandria.
'n Ou Roomse teater in Alexandria.
argeologie
Afbreking: ar•geo•lo•gie


Selfstandige naamwoord: argeologie
Meervoud:

Betekenis:
• Studie van die nie-geskrewe oorblyfsels uit die verlede.

Gebruik:
Argeologie werp lig op die mens se voorgeskiedenis, geskiedenis, gedragspatrone en kulturele ewolusie.

Sinoniem:
• oudheidkunde

Afkorting:
• argeol.

Verwant:
• argeologies
• argeoloog

Vertaling:
Engels: archaelogy
Nederlands: archeologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brilmaker
Volgende onderwerp: potensieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:10:25 MGT 2024