Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spieëlbeeld
spieëlbeeld [boodskap #136989] So, 20 Junie 2021 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Spieëlbeelde
Spieëlbeelde
spieëlbeeld
Afbreking: spie•ël•beeld
Samestelling: spieël + beeld


Selfstandige naamwoord: spieëlbeeld
Meervoud: spieëlbeelde
Verkleinwoord: spieëlbeeldjie
Meervoud van verkleining: spieëlbeeldjies

Betekenis:
• 'n Omgekeerde beeld wat van 'n weerkaatsende vlak teruggekaats word.

Gebruik:
• Sy bewonder haar spieëlbeeld in die water.

Sinoniem:
• kaatsbeeld
• refleksie
• spieëlweerkaatsing
• terugkaatsing
• weerkaatsing

Vertaling:
Engels: mirror image
Nederlands: spiegelbeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toemaar
Volgende onderwerp: kompos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:48:25 MGT 2024