Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongelooflik
ongelooflik [boodskap #136987] So, 20 Junie 2021 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongelooflik
Afbreking: on•ge•loof•lik


Byvoeglike naamwoord: ongelooflik
Vergrotende trap: ongeloofliker
Oortreffende trap: ongelooflikste
Attributief: ongelooflike
Partitief: ongeloofliks

Betekenis:
• Wat moeilik is om te glo (omdat dit verbasend of onwaarskynlik is).

Gebruik:
• Hierdie restaurant se pizza is ongelooflik!

Sinoniem:
• buitengewoon
• fabelagtig
• fabuleus
• fantasties
• ondenkbaar
• ongeloofwaardig
• seldsaam
• verbasend
• verbluffend
• vergesog
• verstommend
• wonderbaarlik

Antoniem:
• aanneemlik

Afgelei:
• ongelooflikheid

Vertaling:
Engels: unbelievable, incredible
Nederlands: ongelooflijk, ongelofelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kognitief
Volgende onderwerp: toemaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:00:44 MGT 2024