Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kognitief
kognitief [boodskap #136986] So, 20 Junie 2021 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kognitief
Afbreking: kog•ni•tief


Byvoeglike naamwoord: kognitief
Vergrotende trap: kognitiewer
Oortreffende trap: kognitiefste
Attributief: kognitiewe
Partitief: kognitiefs

Betekenis:
• Met betrekking tot die verstandelike vermoë en leerproses.

Gebruik:
• Die samelewing benodig alle tipe vaardighede, nie net vaardighede wat kognitief is nie, maar ook die wat fisies en emosioneel van aard is.

Sinoniem:
• bewustelik
• neurologies
• verstandelik

Verwant:
• kognisie

Vertaling:
Engels: cognitive
Nederlands: cognitief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tem
Volgende onderwerp: ongelooflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:35:02 MGT 2024