Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleremaker
kleremaker [boodskap #136983] Sa, 19 Junie 2021 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleremaker
Afbreking: kle•re•ma•ker
Samestelling: klere + maker


Selfstandige naamwoord: kleremaker
Meervoud: kleremakers
Verkleinwoord: kleremakertjie
Meervoud van verkleining: kleremakertjies

Betekenis:
• Iemand wat klere maak, verstel en herstel.

Gebruik:
• Hy was 'n skoenmaker en sy vrou was 'n kleremaker.

Spreekwoord:
• Ek sal my skoenmaker aan jou kleremaker voorstel. [Ek sal jou skop.]

Antoniem:
• kleremaakster

Afgelei:
• kleremakersbaas
• kleremakerskryt
• kleremakery

Vertaling:
Engels: tailor
Nederlands: kleermaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamdrom
Volgende onderwerp: bloedbad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 09:27:55 MGT 2024