Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paskwil
paskwil [boodskap #136978] Sa, 19 Junie 2021 10:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paskwil
Afbreking: pas•kwil


Selfstandige naamwoord: paskwil
Meervoud: paskwille
Verkleinwoord: paskwilletjie
Meervoud van verkleining: paskwilletjies

Betekenis:
• (verouderd) Geskrif waarin iets of iemand op beledigende of lasterlike wyse belaglik gemaak word.

Gebruik:
• Ek het gerol soos ek lag toe ek die paskwil lees.

Wisselvorm:
• paskewil

Sinoniem:
• spotskrif
• skandaalblad
• skendskrif
• skimpskrif
• skotskrif
• smaadskrif

Afgelei:
• paskwilskrywer

Vertaling:
Engels: lampoon, libel, pasquinade
Nederlands: paskwil

Nota:
• Van Pasquino, 'n Italiaanse skoenmaker wat sulke geskrifte oor die rykes van sy tyd geskryf het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klagte
Volgende onderwerp: sari
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:02:44 MGT 2024