Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanarie
kanarie [boodskap #136972] Sa, 19 Junie 2021 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kanarie.
'n Kanarie.
kanarie
Afbreking: ka•na•rie


Selfstandige naamwoord: kanarie
Meervoud: kanaries
Verkleinwoord: kanarietjie
Meervoud van verkleining: kanarietjies

Betekenis:
• Geel voëltjie wat mooi kan sing en soms as troeteldier aangehou word, Serinus canaria en verwante spesies.

Gebruik:
• 'n Kanarie wat in 'n koutjie aangehou word kan tot 15 jaar oud word.

Hiponiem:
• dikbekkanarie
• bergkanarie
• bergpietjiekanarie
• bontkopkanarie
• geelborskanarie
• geelkanarie
• geeloogkanarie
• gestreepte kanarie
• Kaapse kanarie
• Kaapse pietjiekanarie
• swartkopkanarie
• swartoorkanarie
• streepkopkanarie
• witkeelkanarie
• witvlerkkanarie

Afgelei:
• kanarieboom
• kanariebyter
• kanariegeel
• kanariegras
• kanariekleurig
• kanariekoutjie
• kanarielaksman
• kanariemannetjie
• kanarieras
• kanariesaad
• kanariese
• kanarieteelt
• kanarievink
• kanarievoël
• kanariewyfie

Vertaling:
Engels: canary
Nederlands: kanarie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondlegger
Volgende onderwerp: kanonnier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:59:33 MGT 2024