Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondlegger
grondlegger [boodskap #136971] Sa, 19 Junie 2021 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondlegger
Afbreking: grond•leg•ger


Selfstandige naamwoord: grondlegger
Meervoud: grondleggers
Verkleinwoord: grondleggertjie
Meervoud van verkleining: grondleggertjie

Betekenis:
• Iemand wat iets begin het; die basis daarvoor gelê het.

Gebruik:
• Florence Nightingale word as die grondlegger van moderne verpleegkunde beskou en die Internasionale Dag vir Verpleegsters word op haar geboortedag gevier.

Wisselvorm:
• grondlêer

Sinoniem:
• beginner
• stigter
• oprigter
• stigterslid

Vertaling:
Engels: founder, progenitor
Nederlands: grondlegger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moerig
Volgende onderwerp: kanarie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 15:35:29 MGT 2024