Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inisiatief
inisiatief [boodskap #136965] Vr, 18 Junie 2021 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inisiatief
Afbreking: i•ni•sia•tief


Selfstandige naamwoord: inisiatief
Meervoud: inisiatiewe

Betekenis:
• Die handeling van inisieer (om iets te begin of aan die gang te sit), of iets nuuts wat geïnisieer is.

Gebruik:
• Die dorp se inwoners het uit eie inisiatief die slaggate in die paaie reggemaak.
• Dit is 'n navolgenswaardige inisiatief.

Sinoniem:
• aanvoorwerk
• leiding
• leidinggewing
• ondernemingsgees

Vertaling:
Engels: initiative
Nederlands: initiatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamoefleer
Volgende onderwerp: belaglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:06:13 MGT 2024