Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sorbet
sorbet [boodskap #136958] Do, 17 Junie 2021 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sorbet
Sorbet
sorbet
Afbreking: sor•bet


Selfstandige naamwoord: sorbet
Meervoud: sorbets
Verkleinwoord: sorbetjie
Meervoud van verkleining: sorbetjies

Betekenis:
• 'n Sagte vrugteroomys, dikwels fyn ys wat met vrugtesap vermeng is.

Gebruik:
Sorbet word dikwels tussen geregte of as 'n nagereg bedien.

Afgelei:
• framboossorbet
• suurlemoensorbet

Vertaling:
Engels: sorbet
Nederlands: sorbet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verheug
Volgende onderwerp: swembroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:57:31 MGT 2024