Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onklaar
onklaar [boodskap #136954] Do, 17 Junie 2021 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onklaar
Afbreking: on•klaar
Samestelling: on- + klaar


Byvoeglike naamwoord: onklaar
Attributief: onklaar, onklare

Betekenis:
• Wat nie klaar is nie.
• Wat nie werk nie omdat dit stukkend is.

Gebruik:
• Moenie al my harde werk onklaar maak nie!
• Die motor se onklaar remme het die botsing onvermydelik gemaak.

Sinoniem:
• ongedaan
• onverrig
• onvoltooid
• defektief
• flenters
• gebreek
• kaduks
• stukkend

Antoniem:
• klaar

Vertaling:
Engels: unfinished, unprepared; out of order, out of action
Nederlands: onklaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eien
Volgende onderwerp: gruwelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 21:36:27 MGT 2024