Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » briek
briek [boodskap #136947] Wo, 16 Junie 2021 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
briek
Afbreking: briek


Selfstandige naamwoord: briek
Meervoud: brieke

Betekenis:
• (informeel) Meganisme wat iets vertraag of tot stilstand bring.

Gebruik:
• Die motor se brieke moet nagegaan word.

Sinoniem:
• rem

Afgelei:
• briekblok
• briekmerk
• briekskoen
• briektoets

Vertaling:
Engels: brake
Nederlands: briek


Werkwoord: briek
Verlede tyd: het gebriek

Betekenis:
• Snelheid verminder.

Gebruik:
Briek voor jy in iets vasry.

Sinoniem:
• inhou
• rem
• vertraag

Vertaling:
Engels: to apply the brakes, slow down
Nederlands: remmen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplopend
Volgende onderwerp: onsimpatiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:09:03 MGT 2024