Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamkuier
saamkuier [boodskap #136927] Wo, 16 Junie 2021 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saamkuier
Afbreking: saam•kuier
Samestelling: saam + kuier


Werkwoord: kuier saam, saamkuier
Verlede tyd: het saamgekuier

Betekenis:
• Om saam te kuier.

Gebruik:
• Ons gaan tot sononder saamkuier.

Sinoniem:
• sosialiseer
• uithang

Vertaling:
Engels: to hang out, socialize
Nederlands: socialiseren, uithangen


Selfstandige naamwoord: saamkuier
Meervoud: saamkuiers
Verkleinwoord: saamkuiertjie
Meervoud van verkleining: saamkuiertjies

Betekenis:
• Geleentheid waar saam gekuier word.

Gebruik:
• Ons reël 'n saamkuier vir volgende Saterdag.
• Dankie vir die heerlike saamkuier.

Vertaling:
Engels: get-together
Nederlands: borrel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verloën
Volgende onderwerp: oppervlakkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 03:55:54 MGT 2024