Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verloën
verloën [boodskap #136926] Wo, 16 Junie 2021 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verloën
Afbreking: ver•lo•ën


Werkwoord: verloën
Verlede tyd: het verloën

Betekenis:
• Om iemand te verraai en ontrou te wees (soos om te beweer dat jy nie iemand ken nie).

Gebruik:
• Jesus sê vir hom: Voorwaar Ek sê vir jou, in hierdie nag, voordat die haan gekraai het, sal jy My drie maal verloën. [Matteus 26:34]

Sinoniem:
• afstoot
• misken
• ontken
• verraai
• versaak
• verstoot
• vervreem
• verwerp

Afgelei:
• verloënaar
• verloëning

Spelfout:
• verloon

Vertaling:
Engels: to disavow, renounce, betray
Nederlands: verloochenen, afstand doen van

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedrewe
Volgende onderwerp: saamkuier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:13:04 MGT 2024