Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieetkundige
dieetkundige [boodskap #136913] Ma, 14 Junie 2021 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dieetkundige
Afbreking: di•eet•kun•di•ge
Samestelling: dieet + -kundige


Selfstandige naamwoord: dieetkundige
Meervoud: dieetkundiges

Betekenis:
• 'n Spesialis op die gebied van voeding en voedingspatrone.

Gebruik:
• Die dieetkundige beveel aan dat ek suiker uit my dieet moet uitsny.

Sinoniem:
• voedingkundige

Vertaling:
Engels: dietitian, dietist
Nederlands: diëtist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfstandigheid
Volgende onderwerp: uitermatig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:24:18 MGT 2024